Skip to content

60 JAAR. ’N RYK ERFENIS. ’N NUWE TOEKOMS.

60 Jaar viering

Ses dekades is ’n besonderse mylpaal. Deur die jare het Alberton-Suid verander, gegroei en nuwe uitdagings aangepak. Maar een ding het konstant gebly: God se trou.

60 JAAR. ’N RYK ERFENIS. ’N NUWE TOEKOMS.

Alberton-Suid | 60 jaar

Deur die jare het Alberton-Suid verander, gegroei en nuwe uitdagings aangepak. Maar een ding het konstant gebly: God se trou.

Ons vier die mense wat die pad voor ons geloop het.
Ons onthou die stories wat ons gevorm het.
Ons waardeer die geloof wat van een generasie na die volgende oorgedra is.

En nou begin ’n nuwe hoofstuk.

Visie 2026

Back To Top