60 JAAR. ’N RYK ERFENIS. ’N NUWE TOEKOMS.
Alberton-Suid | 60 jaar
Deur die jare het Alberton-Suid verander, gegroei en nuwe uitdagings aangepak. Maar een ding het konstant gebly: God se trou.
Ons vier die mense wat die pad voor ons geloop het.
Ons onthou die stories wat ons gevorm het.
Ons waardeer die geloof wat van een generasie na die volgende oorgedra is.
En nou begin ’n nuwe hoofstuk.
Visie 2026
