Vrydag- en Saterdagmense!
Ons is Vrydagmense! Wat saam die dissipels en vroue wat wegstap van die kruis op Golgota. Ons God aan ‘n kruis!
Ons is Vrydagmense! Wat saam die dissipels en vroue wat wegstap van die kruis op Golgota. Ons God aan ‘n kruis!
Jesus verlos my van my naaste: Gevangene of Gestuurde? My naaste stel soveel eise aan my, hoe hanteer ek die druk en verwagtinge? Tog stuur God ons na ons naaste met die Goeie nuus. Hoe hanteer ek hierdie konflik? Galasiërs…